AKAG133 by

Teams meeting inligting
Beste AKAG133 studente

Ek vertrou dit gaan nog goed met julle.

Die teams sessie van 28 April saam Mev. Bester is as 'n video beskikbaar op e-klas direk onder die inligting van die sessie. Sien die skermskoot heel onder hierdie boodskap aangeheg.

Onthou asb om steeds die klasse getrou by te woon aanlyn en voor te berei vir die groot assesserings wat voorlê. Ek kry redelik navrae oor die eksamen. Onthou AKAG133 is 'n jaarmodule, dus is die eksamen eers in November. Sien asb. die studiebrief vir die assesserings wat deelname tel en wanneer dit geskied. Die jaar se beplanning is ook in kleur in die studiebrief uiteengesit.

Laat weet as daar enige vrae is, ons help graag.

Vriendelike groete,
Mev. Bezuidenhout