Interne norm van sintaksis by Jacolien Joubert

DOEL:
*Wat is interne norme van sintaksis?
*Kreatiewe onderrigleeraktiwiteite te illustreer vir die onderrig van die betrokke norm

WOORDSOORTE:
Skematiese voorstelling van die tradisionele indeling van woordsoorte in Afrikaans (Carstens 2018:46).

FOKUS:
Daar sal gefokus word op;
*Wat is 'n interne norm van sintaksis?
*Die aspekte van sintaksis
*Probleme tot sekere woordsoorte se fuksie en posisie

INTERNE NORME:
Interne norme is suiwer taalkundige norme. Hierdie norm is net geldig vir 'n bepaalde individuele taal (Carstens, 2018:45)

DIE NORM VAN INTERNE SINTAKSIS:

1.POSISIE VAN DIE WERKWOORD:
Volgorde in die taal

Taal is georden met reëls en wette (Cartens 2018:47).
Bv. Ek gister laat geslaap teenoor Ek het gister laat geslaap.

Posisie van die werkwoord: hoofsin en bysin

Hoofsinvolgorde:onafhanklik
Die hele span eet in die hotel.
{S + V + O} of {S + V + Res - objek/ bepalings}
Hierdie volgorde word genoem die drie basiese posisies en  is tipies vir enkelvoudige sinne.
ONTHOU:
*'n Hoof- of 'n medewerkwoord kan in die tweede sinsposisie staan.
*Skakelwerkqoorde staan voor die hoofwerkwoord.
*Modale hulpwerkwoorde word geplaas voor die hoofwerkwoord.
*Modale hulwerkwoorde staan voor die hulpwerkwoorde van tyd.
Bv.Annari sou haar kos moes kon bly eet het.
Bysinvolgorde: afhanklik
In 'n bysin staan die werkwoordeel nader aan die einde
Bv. Ons het vergeet dat hy die naweek moes begin werk het.
ONTHOU:
*Elke bysin het ook 'n hoofwerkwoord.
*Die hoofwerkwoord staan nie in die tweede sinsposisie nie, maar nader aan die einde van die bysin.
*Die hulpwerkwoord van tyd kom altyd na die hoofwerkwoord aan die sinseinde voor.
*Soos by die hoofsin gaan skakelwerkwoorde ook hier die hoofwerkwoorde vooraf.
*Modale hulpwerkwoorde word gewoonlik voor die ander moontlike werkwoorde aangetref.

Verbinding van sinne

Gebruik van neweskikkende voegwoorde
Neweskikkende voegwoorde word gebruik om hoofsinne met mekaar te verbind (sonder  verandering in sinsvolgorde); S + V + Res
Bv.
Jan slaap altyd laat (Hoofs.)
Ihan staan vroeg op (Hoofs.)
Jan slaap altyd laat, maar Ihan staan vroeg op.
Gebruik van "en":Tante Betje
Neweskikkers kan gebruik word om bysinne te skakel (Carstens 2018:51).
Voegwoordelike bywoorde
Bv. dan, toe, nogtans, dus
Voegwoordelike bywoorde word gebruik om hoofsinne te verbind
Bv.
Anke was sien (Hoofs.)
Sy het gekom (Hoofs.)
Anke was siek; nogtans het sy gekom.
Onderskikkende voegwoorde
In die hoofsin word die neutrale sinsvolgorde behou, maar in die bysin skuif die werkwoorddeel gedeeltelik of algeheel nader aan die einde van die sin.
Bv.
Burger sê (Hoofs.)
dat (voegwoord)
Hy is moeg (Hoofs.)
Burger sê dat hy moeg is.

Die afwykende woordorde na "dat"

Faktore wat lei tot die afwykende  volgorde;
*Die invloed van Engels
*Toename in die gebruik van "dat"

2. POSISIE VAN DIE WERKWOORD EN BEPALINGS
Die werkwoord het 'n vaste plek, naamlik die tweede sinsposisie in 'n Afrikaanse sin (Carstens 2018:56).

3. DIE WERKWOORD ALTYD AAN DIE EINDE VAN DIE SIN?
Vaste posisie

*In hoofsinne staan die eerste of enigste werkwoord net na die subjek in die tweede sinsposisie
*In bysinne staan die werkwoordvorme aan die einde
*Die voltooide deelwoord kom gewoonlik ook nader aan die einde van sinne voor.

4. DIE POSISIE VAN BYWOORDELIKE BEPALINGS/ADJUNKTE IN AFRIKAANSE SINNE
Normale volgorde/ posisie

Wanneer daar meer as een bywoordelike bepaling in 'n sin voorkom, is daar 'n redelike mate van vryheid ten opsigte van die volgorde waarin die bepalings in die betrokke sin geplaas word (Carstens 2018:59).
Bw. tyd - voor in sin
Bw. plek - meer na die einde

Kan die volgorde wel wissel?

Dit kan verander weens beklemtoning of fokus
Bv.
-Op straat (plek) verkoop die studente vandag (tyd)die jooltydskrif
-In die lesinglokaal (plek) skryf ons vanaand (tyd) 'n toets.
-Ons skryf vanaand (tyd) in die lesingslokaal (plek) 'n toets.

5. ONTKENNING IN AFRIKAANS
Positiewe sin na 'n negatiewe sin.

Ontkenning in verskilende tale

Bv.
Engels
I am not sick
Afrikaans
Ek is nie siek nie
(dubbele negatief)

Nie altyd 'n dubbele "nie"

Bv.
Ek ken haar nie

Ook ander ontkennende woorde

Woorde soos niemand, niks, geen, nêrens, nooit ens het ook die ontkennende funksie.

Plasing van "nie" in 'n sin

Die eerste nie moet in die regte posisie van die sin geplaas word anders kan dit die betekenis van die sin beinvloed.
Bv.
-Lukas gaan nie vanaand met sy nuwe geweer by oom Jan jag nie. (Hele sin word ontken)
-Lukas gaan vanaand nie met sy nuwe geweer by oom Jan jag nie. (Wel met iets anders)

Ontkenning in veelvoudige sinne

Bv.
Ek kom nie, want julle het my nie gevra nie.

Onnodige gebruik by sekere werkwoorde

In seker sinne moet geen ontkenningsvorm gebruik word nie.

Onnodige gebruik:voegwoorde

Voegwoorde soos tensy, voordat, aangesien, ofskoon, alhoewel, ens. dra reeds die ontkennende fuksie en daarom kom die dubbele ontkenning selde voor

6. VOORSETSELS IN AFRIKAANS
Twee groot probleme word hier uitgesonder naamlik; die invloed van Engels op Afrikaans en die gebruik van vir voor objekte (Carstens 2018:63).
1. Engelse invloed
-aanpasing (by 'n ander taal)
Bv.
in ander woorde in plaas van met ander woord
-weglating (waar dit wel nodig is)
Bv.
Hy slaag - die eksamen (in plaas van:.. slaag in die eksamen).
-toevoeging (waar dit in ooreenstemming met die Afrikaanse struktuurreëls nie toegelaat word nie)
Bv.
Die twee seuns het baie met mekaar in gemeen (in plaas van: het baie gemeen)
2."Vir" voor objekte in Afrikaans
-by persoonsobjekte
Bv.
Hy gee (vir) hom 'n klap
-by indirekte persoonsobjekte
Bv.
Luister nou mooi vir my (in plaas van:na my)
-"Vir" + indirekte objek
Bv.
Hy het 'n ruiker vir (aan) haar gegee
-beklemtoning van die persoonsobjek
Bv.
Vir my het hulle gevra om...
-"Vir" + menslike objek
Bv.
Ons besoek vir Koos in die hospitaal (spreektaal)
Ons besoek Engeland gereeld (Sonder vir)
-"Vir" + oorganklike werkwoord
Bv.
Bring vir my die hamer
-Invloed van bywoord
Bv.
Die hoof het tydsaam vir Ansie betrag
-Gemeensame taal
Bv.
Sy het Koos liefgehad en hy vir haar
-Betekenisverskil
Bv.
Houdi was vir tien jaar in die tronk
Houdi was tien jaar lank in die tronk.
-Affek
Bv.
Hulle het hom gevang (Neutraal)
Hulle het vir hom gevang (affekties gelaai - met gevoel)
-Engelse invloed
Bv.
vir al wat ek omgee (Eng. "for all that I care") in plaas van: wat my betref

7. GEBRUIK VAN LIDWOORDE IN AFRIKAANS
Onderskei tussen 'n bepaalde en onbepaalde lidwoord.
Weglaat van lidwoorde in Afrikaans
-Massaname neem sos nie 'n lidwoord nie
-Na voorsetsels ontbreek die lidwoord ook dikwels
-In vaste uitdrukkings en idiome kan lidwoorde ook ontbreek
-Die gebruik of niegebruik van die bepaalde lidwoord kan die onderskeid tussen letterlik en figuurlike taalgebruik aandui

Engelse invloed

Weglating van lidwoorde en toevoeging van lidwoorde

8. DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE IN AFRIKAANS
Probleemgebiede;
betreklike voornaamwoord, refleksewe voornaamwoord, volgorde van persoonlike voornaamwoorde in sinne en die gebruik van hierdie en daardie (Carstens 2018:71)
1. Afrikaanse Betreklike voornaamwoord
-"wat"
-"wie"
-"wie sê"
(wie se + wie voorsetsel)
-"waarvan"
-wisseling in spreektaal
2. Afrikaans Refleksiewe voornaamwoord (wederkerende voornaamwoord)
-optrede in sinne
-refleksiewe werkwoorde en refleksiewe voornaamwoorde
-noodsaaklik-refleksiewe werkwoorde
-oorganklike werkwoorde
-die vorm met "self"
Bv.
Jy moet jouself afvra (jou)
-weglaat van refleksiewe voornaamwoorde
-Die werkwoord "geniet"
-Volgorde van persoonlike voornaamwoorde: "ek" en "hy" of "hy" en "ek"
-geslagsaanduiding by persoonlike voornaamwoorde
Bv. SY en HY
-hierdie en daardie

Kreatiewe onderig maniere:
1. Toespraak - ontkenning van onderwerpe
2. Gebruik werkwoorde en beskryf jou daaglikse probleme in 'n rympie
3. Gebruik 'n selfstandige naamwoord as titel van jou koerantberig
4. Woordsoorte opdrag
5. Maak 'n plakaat

Bronnelys:
Carstens, W.A.M.  2018. Norme vir Afrikaans. Moderne Standaardafrikaans.Pretoria: van Schaik.