Kommunikasie by

KOMMUNIKASIE DEFINISIE
Mense het die geneigtheid om te glo dat woorde die mees effektiefste vorm van kommunikasie is en redeneer dat indien jou  woordkeuse reg en effektief is sal ander presies verstaan wat jy bedoel en wil oordrae. Groot hoeveelhede tyd word eksklusief spandeer aan die ontwikkeling van verbale vaardighede.

Die gesegde lei:“ a picture is worth a thousend words”Het jy al ooit gedink aan die boodskap wat een enkele traan kan oordra…? Ons kan ‘n persoon so maklik opsom deur net te kyk na sy of haar liggamstaal.

Enige gedrag (of gebrek aan gedrag) waaraan betekenis geheg kan word, is immers ŉ “boodskap”.  Wie nie praat nie, maar swyg, kommunikeer.  Wie alleen is, kommunikeer met hom- of haarself.  Wie kommunikasie wil verstaan en optimaal benut, moet dus aan veel meer aandag gee as verbale en doelbewuste kommunikasie. Nie-verbale en nie-doelbewuste  kommunikasie is van deurslaggewende belang in die hele kommunikasieproses. In ŉ sekere sin kan selfs gesê word dat verbale en doelbewuste kommunikasie net effektief kan wees as die nie-verbale, onbewustelike en nie-doelbewuste  kommunikasie goed en opbouend is.

Verbale – en nie verbale kommunikasie loop dus hand aan hand en is beide noodsaaklik in die oordrag en ontleding van boodskappe.

TIPES NIE VERBALE KOMMUNIKASIE
Die eienskappe van nie-verbale kommunikasie

1. Multi-kanaal nie-verbale kommunikasie van inligting deur middel van 'n verskeidenheid van kanale, insluitende tyd, fisiese en omgewings-klanke geslaag en aanvaar.

2. Die doel van die uitspreek verskillende nie-verbale kommunikasie kan uitdruk verskillende doeleindes. Indien die pasiënt die buig buig postuur en stadig shuffle verteenwoordig 'n persoon depressie, fisiese ongemak; mag bekommerd frons verskyn wanneer sulke pasiënte, pasiënte met gesig pyn kom wanneer die pyn.

3. Soms nie-verbale kommunikasie met die egtheid van die onbewuste, dit is nie die taal van die wisselkoers kan meer bewus beheer oor die keuse van woorde, is dit nie-verbale gedrag is meer waarheid as verbale gedrag.

4. Daar is ook 'n sekere mate van ruimtelike en tydskale van die liggaam bewegings in verskillende etniese groepe, verskillende lande, verskillende tye, het verskillende betekenisse.

aS

AS ONDERWYSER
SIT JY SO PAAR GOED IN