Paragraaf - kontaksessie 4 (28 Februarie 2024) by Tho-Marie Stoltz

Voorsieningsketting: Groep 8
(HOOF) Infrastruktuur van tegnologie het 'n daadwerklike impak op die integrasie van inligting in Voorsienningskettings. (BEWYS): Inligtingstegnologie -infrastruktuur (IT) dien as 'n belangrike interne koordineerder vir die integrasie van vennote en die deel van inligting tussen partye in die voorsieningsketting (Nayal et al.,
2022), en dit is nodig om 'n toepaslike tegnologiese infrastruktuur vir
ontwikkeling van strategiese en taktiese vlak integrasie. (ANALISE: Dus het die infrastruktuur van tegnologie 'n impak op die deel van inligting tussen deelnemers in die voorsieningsketting.

Groep 10
Specific rewards for tax compliance: Responses of small business owners in Ekurhuleni, South Africa

﻿eJournal of Tax Research (2015) vol 13, no. 3, pp. 799-818

Die artikel ondersoek die impak van belonings op belastingnakoming onder klein besigheidseienaars in Ekurhuleni, Suid-Afrika. Twee moontlike beloningsstrategieë is oorweeg: 'n loteryskema en 'n toekenning van 'n belastingnakomingsertifikaat met openbare erkenning. Die bevindinge toon dat deelnemers algemeen positief is oor die erkenning van belastingnakoming deur belastingowerhede, met min verskil in respons op die twee strategieë. Jonger entrepreneurs en kleiner besighede het die belonings positiewer gesien. Daar is ook gevind dat belonings wat as waardevol beskou word, die nakoming kan verhoog. Die studie bevind verder dat 'n bekommernis oor potensiële korrupsie en die waarde van die beloning as faktore vir oorweging bestaan.

Groep 6- Strategie as Praktyk
Teel metode:

Die strategie as praktyk studie gaan oor ‘n oorsig en toekomstige velde van strategie as praktyk. Die studie is gedoen om na die manier te kyk hoe om die strategie te doen, deur wie en op watter metodologie sowel as die impak wat dit in die toekoms kan he. Die rede om die studie kom van ‘n groeiende ontevredenheid met konvensionele strategie navorsing.  Die studie is gedoen deur onderhoude te voer met persone in die bedryf en dan dit ook te vergelyk met navorsing wat gepubliseer is. Deur  om die data uit die onderhoude te analiseer saam met die reeds geskrewe navorsing kan die rigting waarin strategie as praktyk  beweeg deeglik uitgebeeld word.

Groep 5
Leierskap speel 'n kritieke rol in strategiese bestuur deur organisasies te lei na sukses deur die ontwikkeling en uitvoering van passende strategieë wat in lyn is met die organisasie se visie en missie.  Effektiewe leiers motiveer en inspireer individue om saam te werk om die organisatoriese visie te verwesenlik (Jabbar & Hussein, 2017).  Hulle neem die leiding in die opstel van doelwitte, die ontwikkeling van strategieë, die implementering van planne en die evaluering van prestasie om die bereiking van strategiese besigheidsdoelwitte te verseker. Hierdie proses lei tot volhoubare groei en globale mededingendheid oor verskeie sektore. Die dokument beklemtoon die kritieke rol van leierskap in besluitnemingsprosesse, organisasiekultuurontwikkeling en die voortdurende verbetering van strategiese bestuurspraktyke. Leiers word aangemoedig om eienskappe soos krag, vriendelikheid, nederigheid, trots en humor te beliggaam om uitdagings te navigeer en organisatoriese sukses te bewerkstellig. Die visie van die organisasie word uitgelig as die kern van die strategiese bestuursproses, wat rigting gee aan die organisasie se optrede na sy gewenste toekomstige toestand.

GROEP 11 Hamburger metode
Hierdie artikel ontleed die afskrikkingsteorie oor sosiale kringe en hoe dit mense se nakoming van belasting en betaling van belasting beinvloed. Dit voorspel hoe en waarom mense se belastingnakomingsvoornemens beinvloed word deur kennis van mense wat aangekla is van belasting bedrog en skuldig bevind is. Daar is bevind dat mense se belastingnakoming toeneem wanneer iemand skuldig bevind is, maar ook in die oog van die belastingbetaler skulding bevind is.

GROEP 1
Die verband tussen besluitneming en die sukses van ‘n onderneming.

‘n Onderneming se sukses hou direk verband met hoe besluite binne die onderneming uitgevoer word. Besluitneming verwys verder dat daar ‘n aksie moet plaasvind ten einde ‘n besluit te neem (Sharma, Soni, Naik & Kumar: 2021: 5319). Sharma et al  (2021: 5321) voer verder aan dat besluitneming vanuit logiese besprekings spruit en dat besluite gesamentlike pogings verg. Die suskses van ‘n besluit kan aan die hand van refleksie geevalueer word nadat ‘n besluit geneem en uitgevoer is

GROEP 6
Veranderingsbestuur help organisasies om aan te pas by nuwe situasies met beplande strategieë (MAIN). Dit behels klein aanpassings, soos die verandering van reëls, en groot verskuiwings, soos 'n nuwe maatskappykultuur (EVIDENCE). Deur almal in die proses te betrek en duidelik te kommunikeer, maak dit die oorgang makliker en verminder weerstand (ANALISEER). So, veranderingsbestuur maak seker 'n organisasie bly relevant en kan groei in 'n veranderende wêreld (LINK).

Jeanne-Marie: Bartunek, J. M., & Moch, M. K. (1987). First-order, second-order, and third-order changeand organization development interventions: A cognitive approach. Journal of Applied Behavioral Science, 23, 483–500

Groep 1
Die studie wat gedoen is, het leierskap se besluitneming in komplekse stelsels en die rol van vertroue en emosie ondersoek.

Die studie het bevind dat dit die menslike aspek van besluitneming is wat die mees uitdagendste is tydens besluitneming en met besondere aandag hanteer moet word. Daar is ook bevind dat die meeste bronne van inligting wat gebruik word tydens besluitneming, familie en vriende is  en 'n minderheid het rapporteer dat hulle kundige bronne soos kenners of die internet geraadpleeg het om 'n suksesvolle besluit te kan neem. Die studie het ook bevind dat hindernisse vir die neem van suksesvolle besluit gevoelens van angs of moegheid insluit, en in gedagte gehou moet word vir die neem van goeie besluite.

Groep 1
Die rol van effektiewe besluitneming in 'n onderneming.

In die laaste dekade is daar bevind dat Ondernemings onder meer druk geplaas word om effektiewe besluite te neem. Effektiewe besluite is direk verband met die welstand van 'n onderneming.

Om sukses te behaal moet die regte besluite gemaak word.

Besluite is alerdaags te vinde in ondernemings en die onderneming se sukses hang daarvan af.