AKAG134 by Tamryn Bezuidenhout

AKAG134 Semesteropdragte
Beste AKAG134 studente,

Vetrou dit gaan nog goed.

Ons is tans besig om die semesteropdragte na te sien en dit hoort teen die week van die 16de Augustus beskikbaar te wees. Ons vra dus dat u geduldig sal wag vir u punte en aanhou om die klasse op e-klas by te woon.

Laat weet indien daar enige vrae is, ons help graag.

Vriendelike groete,
Mev. Tamryn Bezuidenhout

Oordenking/ gedagte vir die week Studentesake

Oordenking/ gedagte vir die week Studentesake

Semesteropdragte - punte beskikbaar
Beste AKAG134 studente

Die punte vir die AKAG134 semesteropdrag is beskikbaar.  Dankie vir die van julle wat hard gewerk het en moeite gedoen het met die opdrag. Onthou in die toekoms dat die struktuur van 'n akademiese werkstuk net so ‘n belangrike rol speel soos die inhoud self.

Werk asseblief deur jou individuele kommentaar en probeer dit toepas in toekomstige werkstukke. Ons het gefokus op aspekte wat jou kan help om verder te verbeter as akademiese skrywer. Indien jou punt nie aan jou verwagting voldoen nie, werk asseblief ook eers deeglik deur jou opdrag se kommentaar. Jy is welkom om dan ook ‘n afspraak te maak om jou opdrag te bespreek.

Indien jy nul ontvang het vir jou opdrag, is dit as gevolg van swak akademiese praktyk. Jy sal dan teen die einde van die week ‘n e-pos vanaf mev. Jeanine Heath ontvang waarin sy vir jou reëlings deurgee in verband met ‘n verwysingswerkswinkel wat jy moet bywoon om swak akademiese praktyk in die toekoms te voorkom. Wanneer jy die werkswinkel bygewoon het, sal jou punt aangepas word. Vir verdere navrae in die verband, is jy welkom om vir mev. Heath te e-pos (jeanine.heath@aros.ac.za).

Sterkte vir die res van die semester.

Elmarie

Oordenking/ gedagte vir die week Studentesake