AFRO221 algemene inligting en navrae by Tamryn Bezuidenhout

Belangrike inligting
Beste AFRO221 studente

Dankie vir julle harde werk sover in hierdie semester.

Daar is nog slegs twee klasaanbiedings wat voorlê in hierdie module. Maak seker dat jy daardeur werk met die oog op die eksamen. In week 12 gesels ons ook bietjie oor die  struktuur van die eksamenvraestel.

Kontroleer asseblief jou finale deelnamepunt vir die module. Die punte is op die studenteportaal beskikbaar.

Ons hoop dat julle almal hierdie langnaweek ook tyd sal maak vir rus.
Sterkte vir die laaste deel van die semester.
“The fruit of your own hard work is the sweetest”
– Deepika Padukone-