Respiratoriese sisteem by Tjaart Cronje

Respiratoriese sisteem
Die respiratoriese sisteem bestaan uitr hoofsaaklik jou mond tragea en longe en is belangrik vir gaswisseling in mense.

Hoof organe vir sisteem
1) Mond en nasale holte
2)Farinks
3)Larinks
4)Tragea
5)Brongus
6)Brongioli
7)Alviolie
8)Diafragma

Hooffunksie
Die hooffunksie van die respiratoriese sisteem is hoofsaaklik gaswisseling in mense, deur suurstof te plaas in jou bloed en CO2 uit die bloed uit te haal wat dan uitgeasem word.

Hoofprosesse
1)Pulmonere ventilasie/Asemhaling
-Dit is die proses om suurstof ryke lug in te asem en CO2 ryke lug uitteasem.
2)Sellulere respirasie
-n Ketting Chemiese reaksies wat plaasvind om glukose aftebreek en Adenosien Trifosfaat (ATP) te vorm.
3)Interne respirasie
-Dit is die proses wat vrye suurstof in die bloed in die liggaamselle in beweeg deur diffusie, en ook waardeur CO2 van die liggaamselle na die bloedstroom beweeg deur diffusie
4)Eksterne respirasie
-Dis wanneer die suurstof vanaf die Alviolie in die long deur middel van diffusie in die bloedstroom in beweeg en ook wanneer die CO2 vanaf die bloedstroom in die Alviolie in beweeg d.m.v. diffusie.

Bekende gesondheidskwessies
Daar is verskeie tipe siektes wat verwant is met die respiratoriese sisteem maar ek gaan net op drie wat baie voorkom fokus:
1)Asma
-Dit is n genetiese oordraagbare siekte wat veroorsaak dat tragea en brongus opswel en lugweg blok dat lug baie moeilik van en na die longe kan beweeg as gevolg van eksterne faktore soos stres op liggaam
2)Brongities
-Dit is wanneer die Brongus n infeksie optel en baie slym opbou wat asemhaling moeiliker maak.
3)Tuberkulose
-Is as gevolg van die tuberkulose bakterie wat koloniseer binne die longe en kan vertoorsaak dat die persoon bloed hoes, kortheid van asem en koors onder andere.