My grand padlet by Carla Jansen van Rensburg

Ruan
Ruan is Zenobia se kêrel. Hy is nie ordenklik nie want hy noem vir Zenobia 'n cherrie. Hy is materalisties. Hy sê vir Zenobia hy wil met 'n ruik vrou trou, so hy is net agter haar geld aan.

Gidoen
Gidoen is die antagonis. Hy is saaklik. Hy het nooit persoonlik geraak toe hy die testament vir Herman-hulle voorgelees het nie. Hy het baie respek vir oom Josef gehad. Hy sê dat hy 'n goeie brein gehad het ( dat hy slim was). Hy kom op vir oom Josef toe Zenobia sleg oor hom praat en sê hy was seniel. Hy het 'n ogie op Zenobia. In oom Josef se testament was een van die voorwaardes dat Zenobia vir 3 maande lamk met hom moet uit gaan.

Herman
Herman is die protagonis. Hy is baie lui want hy vra vir Katinka of sy die rooster reg gelees het en of hulle regtig dievloer  moet was. Hy sit aan deur te sê hy dink hy het sy rug gebreek, maar hy het dit eintlik net sleg seer gemaak. Hy is  'n steriotipe van 'n man, want hy oordryf deur om te sê hy gaan dood gaan van die pyn. En ook om te sê hy wil oom Josef se dokter gebruik nie want oom Josef is dood en die doker het nie 'n goeie werk gedoen nie. Hy hou nie van Raun nie. Hy sê daar mag dalk 2 begrafnisse wees, oom Josef en Raun sin meninde dat hy van Raun wil ontslae raak. Hy is oneerlik want hy het 5 duisend rand in oom Josef se gereedskapkus nie vir Gideon gegee nie. Hy kom tot insig nadat hy by die skaapkopeters was. Hy het gesê dat hy te min respek vir oom Josef gehad het. Hy het 'n karkterverandering ondergaan. Hy het virJantjie gevra om hom te wys om meer soos hy te wees.  Hy het ook gesê dit voel vir hom asof hy sy hele lewe lank op die plaas bly en die dae aftel om plaas toe te kom. Al het hulle nie al die voorwaardes na gekom nie en een-en-twintig miljoen rand verloor het, wou hy nog steeds nie sy erf porsie verkoop nie, want hy was nie meer so geldgurig nie. Hy was beried om alles op te gee vir Zenobia.

Katinka
Katinka is die ptotagonis. Sy is ongeskik en wil nie eers na die prokureer toe gaan nadat sy gehoor het oom Josef is oorlede nie, want sy wil 'n rok klaar maak. Sy is baie koud en nie 'n tipiese ma figuur nie en ook onsimpatiek. Sy het vir Zenobia gesê dat sy moet bly wees die splinter is in haar hand en nie in haar sitvlak nie en dat sy darem nog kan sit. Sy is oneerlik. Sy het die 5 duisend rand wat sy in die buffet kas gekry het net weer daar gebêre en dit nie vir die prokureer gegee nie. Sy het wel 'n karaktervarandering ondergaan. En het vir Mieta gevra om haar te help om soos sy te kook. Sy het ook al beplan waar sy al haar muebels in die opstal gaan sit.  Sy was bereid om alles weg te gee vir Zenobia se veiligheid. Sy was baie meer soos 'n ma aan die einde.  Sy het ook toe insig gekry van hoe 'n goeie mens oom Josef was.

Zenobia
Zenobia is die protagonis. Sy is ongevoelig  en gee nie om dat oom Josef oorlede is nie. Sy vra vir haar pa of hy verwag sy moet in trane uitbars omdat haar oom dood is. Sy wil ook net weet of sy iets gaan erf. Sy is ondankbaar vir haar erfporsie ( die Willis bakkie)en sy sê sy sal iemand betaal om dit by haar te koop. Sy is ongeskik want sy seêoom Josef was seneil. Sy is ook 'n klakous, sy weier om verder te werk want haar nael het gebreek en daar is 'n splinter in haar hand. Sy is neerhalend want sy praat van Gidoen van die " prokureertjie". Sy is oneerlik want sy steek die 2 duisend rand weg wat sy onder die bakkie se sitplek gekry het en gee dit nie vir die prokureer nie. Sy het 'n kêrel Ruan wat net agter haar erfporsie aan is maar sy is te toe om dit raak te sien. Haar karakterverandering is dat sy meer tevrede raak met wat sy het. Sy sê sy en Frikie het nader aan mekaar gekom. En sy wil ook die bakkie op haar naam sit. Sy sê ook dat oom Josef nie toe so synig was nie. Sy kry respek vir hom.

Jantjie
Janjie was oom Josef se voorman. Hy het respek vir oom Josef gehad. Hy sê sy hart is seer nou dat oom Josef dood is. Hy is ook fluks, hy het sker gemaak dat daar genoeg gas vir Herman-hulle was vir die ligte en stoof.

Mieta
Mieta was oom Josef se huishoudster. Sy het baie respek vir oom Josef gehad. Sy sê dit was 'n plesier en 'n voorreg om vir oom Josef te werk. Sy is baie hulpvaardig. Sy het na die huis om gesien en vir oom Josef beskuit gebak na Tant Raaitjie se dood. Sy het ook vir Katinka-hulle tee en jamterjies gebring terwyl hulle besig was om te werk.