AKAG134 belangrike inligting by Tamryn Bezuidenhout

Belangrike inligting
Beste AKAG134 studente

Let op dat die finale deelnamepunt vir AKAG134 teen more (22 September 2021) op jou studenteportaal beskikbaar sal wees. Kontroleer asseblief jou punt.

Sterkte met jou voorbereiding vir die eksamenvraestel. Hou asseblief in gedagte dat die teorie en toepassing wat in die klasaanbiedings behandel is, belangrik is met die oog op die eksamen. Indien jy dus nog nie na die klasaanbiedings gekyk het nie, behoort dit prioriteit te wees om dit te doen.

Ons hoop dat julle almal hierdie langnaweek ook tyd sal maak vir rus.

Sterkte vir die laaste deel van die semester.
“The fruit of your own hard work is the sweetest”
– Deepika Padukone-

AKAG134 eksamen
Beste AKAG134 studente

Vertrou dit gaan goed. Sien hierby aangeheg die afdeling op e-klas wat dien as eksamenvoorbereiding. Hierdie les bevat wat geleer moet word en uit watter afdelings die vraestel bestaan.

Werk asb daardeur en laat weet indien daar enige vrae is. Die eksamen is 11 Oktober om 18:00.

Vriendelike groete,
Mev. Tamryn Bezuidenhout