Abstract Expressionism Action Painting by Annerene Piek 27296814

The messy Mind

Rasionaal:
Die vrye kwashale en spontane gebruik van verskillende kleure het my geinspireer deur na Jackson Pollock se werk te kyk. Ek het verskillende kleure gebruik en dit kleurvol gemaak omrede my lewe en persoonlikheid kleurvol en besig is. Ek is 'n baie passievolle mens wat vol nuwe uitdagings is elke begin van 'n week en kunsklas.
Ek het die glue gun gebruik om tekstuur te skep maar ook die abstrakte effek saam die verskillende mediums. Verf is gemeng en gespat. Dit op gedruk, geverf en gedrup. Die blou agtergrond is blou, ek wou die oseaan effek skep en het toe teen dit besluit.
Ek is tevrede met hoe die kunswerk uit gekom het en ek het dit baie geniet. Ek het geleer om geduldig te wees en nie dit af te jaag nie. Ek het dit geniet, om my eie gevoelens die spesifieke dag wat ek aan die kunswerk gewerk het uit te beeld en neer te lê op die canvas. Ek sal hierdie kunswerk en tema definitief in die klas kamer benader en doeltreffend gebruik. Hierdie aangehegte prent, is vir my 'n goeie voorbeeld van action painting. Dit vang die menslike beweging vas op die canvas.

My inspirasie:
Bron: @Pinterest

Lesdoelwitte:
Die leerders sal weet hoe om die spesifieke emosionele emosies uit te beeld en neer te lê op die kunswerk.
Die leerders sal Jackson Pollock se styl kan inneem en benader.
Vrylike, spontane kwashale, drip effek, smeer en spat van verf tegnieke sal verstaan en beoefen word.
Leerders sal mer verskillende mediums kan werk, weet hoe om individueel te werk en die idees van action painting te bemeester.

Hierdie "quote" inspireer my.