"How to Write a Research Proposal" deur M Annersten en R Wredling by Tho-Marie Stoltz

Help die leser om te identifiseer waarteen die veranderlikes gemeet gaan word

Vrae moet relevant wees tot die beoogde uitkomste (haalbaar)

Dit moet navorsbaar wees en beantwoord kan word deur relevante navorsingmetodes

Hersiening van die vrae help met die beplanning van die voorstel

Die navorsingsvraag moet behaalbaar wees en moet kan bydrae na die kollektiewe kennis oor die onderwerp.

Tyd en koste word bespaar as dit reg uitgevoer word

Dit gee die leser kriteria oor die navorsing wat geassesseer moet word. Dit beteken dat wie ookal dit lees, verstaan wat die doelwit is. Die navorsingsdoelwit moet ooreenstem met die navorsingsvraag, daarom moet die navorsingdoelwit duidelik wees.

Die navorsingvoorstel gee vir ons duidelikheid oor ons probleem wat ons gaan benader. Dit fokus op die bydrae wat dit maak in die akademiese veld, die relevante industrie of die sameleweing. Toon 'n gaping in die bestaande navorsing. Om kommunikasie tussen die navorser en diegene wat die navorsing wil steen oop te maak.

Die literatuuroorsig is van kardinale belang. Dit gee 'n omvattende opsomming van die relevante inligting wat nagevors word.

Dit beskryf die navorsingsprobleem en waarom hierdie spesifieke probleem die moeite werd is om na te vors.

Dit dui die hipotese aan waar dit benodig word.

Enige relevante definisies of aannames word ook vervat.

Indien die literatuur onvoldoende is, sal die doel van die navorsing onduidelik wees.

Die navorsingvraag en die navorsingdoelwit moet ooreenstem, daarom moet die navorsingdoelwitte duidelik wees.

Etiese oorweging is belangrik in 'n navorsingsvoorstel omdat dit faktore soos wetenskaplike integriteit, menseregte en samewerking tussen wetenskap en die samelewing moet bevredig, Scribbr (2024)  Dit help ook dat die studie en die uitvoering daarvan veilig is en dat dit geen negatiewe effek op die samelewing sal hê nie. Dit moet dus goed gekeur word voordat dit uitgevoer kan word.

cribbr. 2024. What are ethical considerations in research? https://www.scribbr.com/frequently-asked-questions/what-are-ethical-considerations-in-research/#:~:text=Why%20do%20research%20ethics%20matter,sampling%20a%20probability%20sampling%20method%3F [Datum van gerbuik: 14 Februarie 2024].

What are ethical considerations in research?

Ethical considerations in research are a set of principles that guide your research designs and practices. These principles include voluntary

www.scribbr.comhas context menu

Enige etiese implikasies wat die studie inhou moet beskryf word, gevolg deur verduidelikings van hoe hierdie etiese implikasies hanteeer moet word. Die doel is om te verseker dat die integritieit van alle studie-deelnemers ten alle tye beskerm word. Deelname aan die studie moet vrywillig van aard wees en moet ondersteun word deur toestemming, nadat volledige inligting rakende die studie en die impak daarvan op die deelnemer verskaf is (Annersten & Wredling, 2005:103).

Die agtergrond in 'n navorsingsvoorstel is van kardinale belang aangesien dit die verhoog vir die studie bepaal deur noodsaaklike konteks te verskaf. Dit help lesers om die belangrikheid van die navorsingsprobleem en die relevansie daarvan in die breër veld te verstaan

Om te weet wat is al gesê

vul jy 'n leemte aan?

Wys of jy vertroud it met die inhoud en of vakgebied

Gaan oor die konteks

Of jou doelwitte geldig is

Die probleemstelling word ook omskryf in die agtergrond. Dit is belangrik dat agtergrond die belangrikheid van die studie meld.

Bronne:

Annerston, M & Wredling, R. 2006. How to write a research proposal, EDN Autum, 3(2):102-105.

Groep 7
Dit moet n positief langtermyn impak he op die samelewing deur geldige en betroubare inligting te gee. Moet die regte riglyne volg en nie plagigaat pleeg nie. Jy moet die privaatheid en vertroulikheid van jou bronne beskerm.

Een manier om etiese oorwegings te hanteer is deur Reg om aan navorsing te onttrek (StudySmarter, 2021): Beklemtoon dat deelname aan die navorsing vrywillig is, en deelnemers is vry om op enige stadium tydens die studie te onttrek sonder om enige boete of verlies van voordele in die gesig te staar.

StudySmarter, 2021. StudySmarter. [Online]
Available at: https://www.studysmarter.co.uk/explanations/psychology/cognition/ethical-considerations-in-research/

Begroting: Belangrik want moenie oor begroting gaan nie en ook nie onverwagste kostes kry nie. Alle kostes moet regverdigbaar wees. Moet alle kostes insluit: Direkte, subkontrakteurs, indirekte en alle ander oorhoofse kostes.

Tydlyn: Dis belangrik, want dis die riglyn van navorsing. Moet kapitaal allokeer volgens tydlyn. Moet weet of dit kort of lang termyn is. Die tabel moet opgestel word om tyd te allokeer aan take, sodat jy weet hoe lank jy benodig vir elke taak.

-Dit moet deeglik genoeg wees sodat dit die lesers nie moet twyfel oor hoe die navorsing verkry was nie.

-Daar moet n verduideliking wees van die data insameling en hoeveel mense betrek gaan wees by die navorsing,  metode hoe  die deelnemers verkry was

-Dui aan wat se intrumente word gebruik om data in te samel bv. onderhoude

-Die studie moet gemonitor word om te kyk of alles op tyd vorder.

Dit gee die leser kriteria oor die navorsing wat geassesseer moet word. Dit beteken dat wie ookal dit lees, verstaan wat die doelwit is. Die navorsingsdoelwit moet ooreenstem met die navorsingsvraag, daarom moet die navorsingdoelwit duidelik wees.

Dit is 'n struktuur wat gebruik word om die literatuur oor die navorsings onderwerp te bespreek en 'n struktuur te bied vir die navorsingsresultate.

Dit dryf inovasie en kritiese denke.

Dit gee genoegsame inligting en bou op kennis waar 'n gaping in die onderwerp nagevors word.