Tjaart Cronje, 37477196 by Tjaart Cronje

Bloedomloopstelsel
Die bloedomloopstelsel is verantwoordlik vir die vervoer van bloed deur die liggaam.

Hooffunksie
Die bloedomloopstelsel se hooffunksie is om geoksigineerde bloed vanaf die longe na die res van die liggaam te vervoer en ook om die  deoksigineerde bloed vanaf die liggaam selle na die longe te vervoer. Dit is ook belangrik omdat dit nutriente na die selle toe vervoer en afval weg van die selle afvervoer na die regte organe toe om uitgeskei te word.

Hooforgane
1) Hart
2)Venus
3)Arteries
4)Aorta
5)Vena Cava Superior
6)Vena Cava Inferior

Hoofprosesse
1) Bloed sirkulasie
-Verantwoordlik vir bloedsirkulasie in die liggaam.

Gesondheidskwessies
Daar is n paar bekende gesondheidskwessies wat hand-aan-hand loop met die bloedomloopstelsel, maar ek gaan net n paar voorbeelde noem:
1)Hipertensie
-Ook bekend as hoe bloeddruk is as gevolg van hoe druk in jou arteries en venus are wat veroorsaak kan word deur stres, cholestrol, ongesonde leefwyse ensovoorts. Dit sit onnodige stres op jou hart omdat jou hart harder moet werk om die bloed deur die vernoude are te druk.
2)Hipotensie
-Ook bekend as Lae bloeddruk, is wanneer jou bloed vervoer te stadig is en dan kan liggaamselle nie vinnig genoeg die nodige suurstof of nutriente ontvang nie.
3)Hartaanval
-Is wanneer n bloedklont deur klein kapillere aartjies op die hart beweeg wat veroorsaak dat die aar geblok word wat bloed vervoer versper wat veroorsaak dat die spier op die hart nie die nodige suurstof ontvang om te funksioneer nie en kan veroorsaak dat daai spier doodgaan en ingevolg hou hart op om bloed te pomp.