Wiskunde - Graad 1, Kwartaal 3 by Danika Visser

Verbale aktiwiteit tydens matwerk
72, 74, 76, 78 en 80
60, 65, 70, 75 en 80
50, 60, 70 en 80

Maak gebruik van telraam om in veelvoude van 2, 5 en 10 te tel of maak gebruik van A3 getalblok (onderwyseres) en A4 getalblok (leerder) en wysstok en tel in veelvoude vanaf 0-80.

Verbale en praktiese aktiwiteit tydens groepwerk op mat of by tafel: Maak gebruik van los tellers. Die leerder ontvang 15 tellers en pak die tellers uit op gelamineerde bladsy. Die tellers word van links na regs uit gepak. Konsep: optel en meer.
Die leerder pak haar tellers uit en tel of sy/hy die korrekte aantal het (15). Die onderwyseres gee woordprobleem : Mia het 8 lekkers en haar ma gee vir haar 5 lekkers en haar sussie gee vir haar nog 2 lekkers. Hoeveel lekkers het sy altesaam?

Die leerder pak haar eerste 8 tellers uit op die bladsy, sy sit nog 5 tellers by en besef sy het nou 13 in totaal op haar bladsy, die leerders sit nog 2 tellers by en kom by die antwoord 15 uit.

Konkrete en praktiese aktiwiteit (by tafel)
Die leerder kry 'n x1 R20,  x2 R5, 4x 50c en 'n inkopielys (Taakkaart). Die leerder moet kyk watter items hy/sy op die inkopie lys kan koop met die geld wat hul het in hul "beursie" en die items afmerk.
Byvoorbeeld: inkopielysie - 'n brood, melk, koeldrank, 'n sak appels en 'n groot sak lekkers
'n Brood - R10
'n Koeldrank - R5
'n groot sak lekkers - R5,50
'n Melk - R8
'n sak appels - R4.50
'n Vleis pastei - R5
'n Sjokolade - R3

Die leerder werk uit dat sy/hy R32 het in totaal. Sy koop een brood (R10), melk (R8), koeldrank (R5), appels (R4,50) en 'n groot sak lekkers (R5,50). Die leerder werk uit hoeveel alles altesaam sal kos en kyk hoeveel geld sy oor het en skryf neer op haar inkopielysie wat sy nog met die oorblywende geld kan koop. Di leerder werk ook uit hoeveel kleingeld sy moet ontvang en skryf dit neer onder die regte kolom op haar inkopielys (taakkaart).

Konkrete aktiwiteit ( aktiwiteit by die tafel)
Die onderwyseres deel vir die leerder 'n paar tellers uit waarmee hy/sy die volgende woordprobleme moet uitwerk.

Geskrewe aktiwiteit (Taakkaart)
Die leerder ontvang 'n taakkaart wat die konsepte optelling en aftrekking bevat. Die leerder moet kyk na die getalsinne en die korrekte bewerkingsimbole gebruik om die probleem op te los. Byvoorbeeld : 10 _ 5 = 15
3 _ 2 _ 1
17_ 2= 19
2_2_2_2= 8
5_3_1= 3