Wat is steekproefneming? by Tho-Marie Stoltz

Groep 3
Hirschsohn (2021:14) is van mening dat 'n steekproef 'n statistiese metode is om inligting te versamel deur na 'n klein groep te kyk wat dieselfde eienskappe het as die groter groep of populasie waaroor die studie handel.

Bron: Hirschsohn, B. 2021. Research Methodology Business and Management Contexts. Cape Town. Oxford University Press Southern Africa (Pty) Limited.

Groep 9
Steekproefneming is die handeling, proses of tegniek om 'n geskikte
steekproef, of 'n verteenwoordigende deel van 'n populasie te kies met die doel om
parameters of kenmerke van die hele bevolking te bepaal.

Groep 10
Wanneer daar navorsing gedoen word oor 'n groep mense, is dit onmoontlik om data vanaf elke persoon in te samel, daarom word daar eerder 'n steekproef gekies. Die steekproef is dus diegene wat aktief in die navorsing gaan deelneem (McCombes, 2023).

Groep 5
Uit 'n groot groep uit, selekteer ons onwillekeurig, sekere kandidate wat verteenwoordigend is van die grooter populasie. Die kleiner groep word gebruik in die samestelling van die gevolgtrekking van ons navorsing

Bron:

Groep 7
Steekproefneming is 'n metode om individuele lede of 'n subset van die populasie te kies om statistiese afleidings te maak en die eienskappe van die hele populasie te skat. Navorsers gebruik verskeie steekproefneming metodes in marknavorsing om sodoende bruikbare insigte te verkry sonder om die hele populasie te ondersoek.

Groep 6
Steekproefneming is die proses wat gebruik  word om  deelnemers te kies vir jou navorsingsprojek.

(Verwysing moet nog gedoen word)

Groep 1
Steekproefneming is 'n proses om 'n subset van individue of steekproefeenhede uit 'n groter populasie te kies om data vir navorsingsdoeleindes in te samel. Die metode van steekproefneming hang af van die tipe analise wat uitgevoer word, maar dit kan eenvoudige ewekansige steekproefneming, sistematiese steekproefneming, gestratifiseerde steekproefneming of doelgerigte steekproefneming insluit. Steekproefneming word algemeen in statistiek, sielkunde en die finansiële industrie gedoen. Navorsers gebruik steekproefneming om studies oor 'n groot groep te doen deur 'n klein gedeelte van die bevolking te gebruik. Steekproefneming stel navorsers in staat om 'n hipotese oor die kenmerke van 'n populasie te toets. Maatskappye gebruik steekproefneming om die behoeftes en begeertes van hul teikengehoor te identifiseer voordat hulle produkte aan die mark aanbied. Daar is twee hooftipes steekproefneming: waarskynlikheid en nie-waarskynlik. Waarskynlikheidsteekproefneming is 'n tegniek waarin navorsers steekproewe uit 'n groter populasie kies op grond van 'n vaste seleksie-parameter, terwyl nie-waarskynlikheidsteekproefneming 'n tegniek is waarin die navorser lukraak lede kies vir navorsing sonder 'n vaste of voorafbepaalde seleksieproses.

Verwysing nog besig

Groep 2
Steekproefneming is die selektering van 'n kleiner groep van eenhede uit 'n groter groep om data in te samel. (Bryman, Bell, Hirschsohn 2021:8)

Bryman. A., Bell E., Hirschsohn P. 2021.Research Methodology. Suid-Afrika. Oxford University Press Southern Africa (Pty) Limited

Groep 4 'n Steekproefneming gebruik 'n willekeurige seleksie om data te versamel wat dan gebruik kan word vir verdere ondersoek.

Groep 8
Steekproefneming verwys na die proses om 'n deelversameling data uit 'n groter populasie of datastel te kies om die hele bevolking te ontleed of afleidings te maak.(Hassan, M:2024)

Hassan, M. 2024. - Was no

g besig met bron verwysing