Verbale en Nieverbale Kommunikasie by

27111946

24934070

27207309

Die volgende gaan bespreek word:
1.   Die verskill tussen

Verbale en Nieverbale Kommunikasie

2. Die tipes nieverbale kommunikasie

3.  Die verskillende Kulture se nieverbale kommunikasie

Die verskill tussen Verbale en Nieverbale Kommunikasie.

Die tipes nieverbale kommunikasi

Die verskillende Kulture se nieverbale kommunikasie

Lyftaal: Is die mees bekende vorm van nie-verbale kommunikasie. Onder lyftaal is daar verskeie kategorieë naamlik -Gebare. -Gesigsuitdrukkings wat hand aan hand loop met emosies. -Mannerismes. -Liggaamshouding.

Verbale kommunikase:
volgens aanlyn woordeboeke word verbale kommunikasie gedefinieër as die gebruik van klanke en woorde om jouself uit te druk teenoor iemand of iets anders. Dit word ook gesien as die deel van inligting tussen mense deur die gebruik van woorde. In meeste gevalle is deeglike kommunikase uiters belangrik om seker te maak dat daar geen misverstande voorkom nie. Verbale kommunikasie word ook verstaan as die mondelingse uitdrukking van woorde. Dit is hoe enige mens sy of haar gevoelens, gedagtes, drome, opinies en meninge deel in die vorm van praatjies, ń debat, aanbiedinge en ń gesprek. Die woord verbaal beteken dat dit op geen ander manier plaas vind behalwe mondelings nie. Dit is wel van kardinale belang dat enige mens die vaardighede bemester so gou moontlik om deeglik en duidelik te kommunikeer sodat daar nie enige leemtes voor kom nie. Meeste redes vir verdeeldheid of ń stryery en woordewisseling is omdat daar nie goeie kommunikasie tussen mense plaas vind nie, of wanneer twee opinies en menings verskil tussen mense. In sekere gevalle word geskrewe kommunikasie ook gesien as verbale kommunikasie omrede mens iemand se geskrewe verbale kommunikasie ontleed. Verbale kommunikasie word vergemaklik maar ook ń uitdaging deur die gebruik van ń taal. Tale wat dieselfde is maak maklike en effektiewe kommunikasie moontlik. Die verskil tussen tale kom ook met ń taal versperring tussen mense, asook die feit dat elke taal met ń sekere kultuur kom.

Nieverbale kommunikasie:
Volgens Lumen (2019) is nieverbale kommunikase hoe mense praat sonder woorde. Die gebruik van lyftaal, gebare en selfs stilte is wat mense gebruik om nieverbaal te kommunikeer. Dit word ook as nieverbale kommunikasie gesien as kommunikasie in geskrewe vorm plaas vind en voor kom. Ek sal glo dat hierdie die rede is dat die engelse gesegte “actions speak louder than words” ontwikkel het omrede mense eintlik harder praat nieverbaal as wat hulle praat met woorde. Enige persoon se lyftaal reflekteer duisende gedagtes en gevoelens vir die mens wat bereid is om dit te lees en verstaan. In baie gevalle bly mens ook net stil om ook ń punt te bewys aan te persoon teen wie die stryery is. ń Goeie voorbeeld van waar mense gebare gebruik is op die pad wanneer elke mens in hulle eie kar sit en nie saam stem met ń ander persoon se manier van bestuur nie. Nieverbale kommunikasie kan in baie gevalle ń goeie manier wees om met iemand idees te verruil, maar ook gevaarlik omdat min mense weet hoe om die gebare en lyftaal te ontleed en verstaan.

Nie-verbale kommunikasie verskil van persoon tot persoon en veral van een kultuur na 'n ander. Kulturele agtergrond definieer hul  eie nie-verbale kommunikasie, aangesien baie vorme van nie-verbale kommunikasie soos tekens en seine geleerde gedrag is.

Aangesien daar verskille in betekenisse van nie-verbale kommunikasie is, kan miskommunikasie voorkom wanneer interkulturele mense kommunikeer.

Volgens navorsing is ses uitdrukkings universeel; hulle is geluk, hartseer, walg, vrees, woede en verrassing. Maar die mate kan verskill.

Voorbelde
nie-verbale kommunikasie verskille in verskillende kulturele is:

Westerse kulture beskou meestal oogkontak om 'n goeie gebaar te wees. Dit toon aandag, vertroue en eerlikheid. Ander kulture soos Asië, Midde-Ooste, Hispanic en Inheemse Amerikaanse neem dit nie as 'n goeie uitdrukking nie. Dit word as onbeskof geneem.

In die Oosterse kulture behoort vroue veral nie oogkontak met mans te hê nie, aangesien dit mag of seksuele belangstelling toon. Om vir iemand te staar is in meeste kultuure onbeskof gewind

Gebare
Gebare soos duime omhoog kan in verskillende kulture verskillend geïnterpreteer word. Dit word geneem as n "Okay", teken in baie kulture, terwyl dit as vulgarisme in ander soos Latyns-Amerikaanse kulture beskou word.

Sommige kulture sien “snapping” om die aandag van 'n kelner te kry as Okety, terwyl sommige dit as baie aanstootlik beskou. Om n mese se voete te wys word as offensief in sommige Midde-Oosterse kulture beskou. In Polynesië steek mense hul tong uit om mense te begroet, wat in meeste ander kulture as 'n teken van bespotting beskou word.

Om aan iemand te raak word in meeste kulture as onbeskof beskou. Maar om iemand se hand te skud word as baie aanvaarbaar beskou. Mense in Asië is meer konserwatief in hierdie soort nie-verbale kommunikasie.

Midde-Oosterse lande raak kontak tussen mense van teenoorgestelde geslagte, word as 'n slegte karakter beskou.

Waar en hoe jy aan n mens raak verander die betekenis van kontak. So, jy moet versigtig wees wanneer jy 'n nuwe plek besoek in hierdie mooi wereld.

Voorkoms
Voorkoms is 'n ander vorm van nie-verbale kommunikasie. Mense word beoordeel van hul voorkoms.

Om jouself te versorg om goed te lyk, word in die meeste kulture as 'n belangrike aspek van persoonlikheid beskou. Maar wat as 'n goeie voorkoms beskou word, is weer verskillend in verskillende kulture.

Liggaamsbeweging en postuur
Mense ontvang inligting of boodskappe van liggaamsbewegings. Dit wys hoe n mense voel oor jou of wat hulle van jou dink. As 'n persoon jou nie in die gesig staar terwyl jy met jou praat nie, kan dit beteken dat die persoon senuweeagtig of skaam is. Dit kan ook beteken dat die persoon nie daarvan hou om met jou te praat nie.

Om jou Hande in jou broeksak te sit toon ook disrespek in verskillende kulture, en om te sit met gekruiste bene word as aanstootlik beskou in Ghana en Turkye.

Gesigsuitdrukkings
N mens se Gesig toon gevoelens, houdings en emosies. Die graad van gesigsuitdrukkings word deur kulture bepaal. Mense van Amerika toon emosies meer as hul Asiatiese eweknieë.

Gesigsuitdrukkings word getoon om oor die hele wêreld gelyk te wees, maar mense uit verskillende kulture wys dit nie in die openbaar nie.