Verantwoordelikheid by Tiffany Jacobs

Kohlberg (Kobe :2013,25) se teorie is in gestel om te verduidelik hoe 'n persoon besluite kan neem oor morele kwessies en hoe daardie redenasie kan verander as die persoon volwasse staduim beruik. Kohlberg het navorsing gedoen oor sy teorie en het drie vlakke geidentifiseer van morele ontwikkeling naamlik; Prekonvensionele, konvensionele en postkonveksionele.
Daar  moet meer bewustheid van Kohlberg se ses beroemde staduims ontwikkeling geneem word, by jong kinders. By eerste fase van kohlberg se staduims, moet die kinders leer om goed te wees, om straf te vermy. By die tweede fase begin die kinders goed optree sodat hulle beloning kan ontvong. By derde begin die kinders goeie besluite te maak oor dinge sodat mense hulle kan sien as 'n goeie of voorbeeldige dogter of seun (Scobey 2015:42).
Om morele ontwikkeling te bemeester by kinders neem baie tyd  aangesien dit 'n proses is waardeur die kind moet gaan. Daar word eers uit gevind in watter staduim van watter morele ontwikkeling die kinders is. Dit word gedoen deur vrae te vra en waarneming te maak,wat deur onderwyser en die ouers gedoen word. Dit is dan hoe die onderwysers en ouers kan help om na 'n ander staduim te kan beweeg (Scobey 2015:43).
Die morele ontwikkeling hou verband met die ontwikkeling van waardes en demokratiese waardes. Demokratiese waardes word nie aangeleer by leerders in skole nie, want dit is nie in die kurrikulm nie.  Morele ontwikkeling behels persoonlike bates soos, om respek te hê; eerlikheid; vriendelikheid en verantwoordelikheid wat bestaan het as waardes en temas in die navorsing. Leerders bly in verskillende gemeenskappe en dit het 'n invloed op die kind se waardes. Die navorsing het bewys dat die leerders verskillende antwoorde gegee het en dit was duidelik vir die navorsers dat die klasopvoeders 'n belangrike impak op die kinders se morele ontwikkeling het (Emilia).

Verantwoordelikheid
Verantwoordelikheid is 'n groot woord,
Maar die betekenis is einlik baie eenvoudig.
Ons moet verantwoordelik wees,
om skoon en netjies te wees,
om altyd ons beste te doen,
Maar ons nie vergeet dat ons mamma en pappa moet help.
Ons maak ons kamer netjies,
Ons doen ons skoolwerk.
En die beste daarvan om verantwoordelik te wees,
Is omdat dit maak ons reg vir die buite lewe.

1. Leerders stil stil tydens die onderwyser se les en neem net deel as die onderwyser hulle vra om deel te neem.
2. Altyd hulle hande was as hul van die toilet af kom of as hulle klaar is by die toilet.
3. Help in die huis deur takies te doen saam met mamma en pappa soos, skottelgoed was , eie bed opmaak, ens.
4. Doen altyd huiswerk na skool sonder dat mamma of pappa vra of daar huiswerk is en/of om dit te doen.
5. Maak goeie keuses soos, om te kies om eerder bv. om op die speelgrond te speel as om in die tuin te speel waar die leerders nie moet speel nie.
6. Keuse om eerder jou vriende aantemoedig om nie te gaan rook nie en dat dit sleg is vir ons liggaam.
7. Werk hard in die klaskamer as ook by die huis en doen altyd jou beste in jou skool werk.
8. Nooit iemand se besittings te vat al le dit op die grond in die klaskamer, maar gee dit eerder vir die persoon terug.
9. As daar 'n papier op die grond le, al het jy dit nie daar gegooi nie is dit jou verantwoordelikheid om dit op te tel, want ons moet die aarde skoon hou.
10. Doen dit wat van jou verantwoordelik is om te doen, en moet dit nie afskeep of iemand anders vra om dit te doen nie.

1. Wat sal jy doen as jou vriend jou vra om saam met hom/haar te gaan rook.
Uitkoms
Moenie saam gaan nie en bemoedig jou vriend aan om dit ook nie te doen nie.
2. Jy het nog nie jou kamer skoon gemaak nie en jou brooer vra jou om saam met hom te kom speel. Hoe gaan jy optree?
Uitkoms
Maak eers jou kamer skoon en daarna kan jy saam met jou broer speel.
3. Hoe gaan jy verantwoordelikheid uitbeeld as jy aan jou tanie se kat moet kyk en jou vriend is besig om te speel buite?
Uitkoms
Nooi jou vriend uit om saam met jou aan die kat te kyk dan kan julle met die kat speel.
4. Hoe sal jy optree as jy jou huiswerk moet doen en jou gunsteling fliek kom op die tv.
Uitkoms
Doen eerder jou huiswerk, want jy kan weer die fliek kyk op die tv as dit weer wys.
5. Hoe sal jy optree as jou suster jou vra om saam met haar tjokolate moet eet en jy weet julle mag nie na aandete soetgoed eet nie.
Uitkoms
Sê vir haar dat sy weet hulle mag nie tjokolade moet eet na aandete nie en neem dit by haar en sit dit weg.
6. Hoe sal jy verantwoordelik uitbeeld as mamma jou vra om die skottelgoed moet was en dan kan jy die koek eet in die yskas, maar jy wil dit nou eet?
Uitkoms
Was eers die skottelgoed en dan gaan sit jy rustig en eet jou koek.

Die voetganger
Eens op 'n tyd was daar 'n muis wat 'n muis en 'n
voetganger was. Hy het op 'n plaas gewoon, want hy was
'n bosmuis, en soms het hy uitstappies na die stad
gemaak.
As 'n muis het hy baie vinnig oor die vloer van die skuur
gehardloop en alles geruik wat soos kaas gelyk het.
Hy was baie gelukkig om 'n muis te wees, maar dit het ook
nadele gehad, want elke keer as 'n kat hom agternagesit
het, het die muis so senuweeagtig geraak dat hy oral
geloop het, sy kop teen die mure gestamp het en baie
stampe gekry het. Maar, aangesien hy 'n verstandige
waarnemer was, het hy die kat net 'n paar keer ontmoet
toe sy konsentrasie verval het.
Om 'n voetganger te wees was 'n bietjie meer ingewikkeld,
want hy het net hierdie kant van homself gebruik wanneer
hy stad toe gegaan het.
Hy het daarvan gehou om 'n voetganger te wees, maar dit
het meer konsentrasie en geestelike en fisiese inspanning
geverg.
Op die dae wat hy op 'n reis gegaan het, het hy uiteindelik
baie moeg en slaperig geword. Hy het 'n hoed gedra om 'n
voetganger te wees, en sy stert vasgebind om dit nie agter
hom aan te sleep en vuil te maak nie. Sy manier van stap
was soos enige ander voetganger.
Hy het by die sebra-kruising stilgehou, seker gemaak die
verkeerslig is groen vir voetgangers en kyk toe na die een
kant en toe na die ander in die straat af. As daar nie 'n motor aankom nie, het hy met 'n sorgelose hart die straat
oorgesteek aangesien hy nie halfpad hoef te hardloop nie.
Hierdie bosmuis was 'n baie slim stadsvoetganger, want
het geweet hoe om in enige situasie gepas op te tree.
Hierdie eienskap het hom baie spesiaal gemaak, so op die
plaas is hy aangewys as die
verkeersopvoedingsonderwyser van al die diere. Die skuur
was die plek wat vir teorie-lesse aangewys is, en die stad
was die plek om praktiese lesse te doen.
Hulle het hom almal vertrou toe hulle op reis gegaan het.
Danksy sy ervaring het hy gou 'n kantoor in die stad geopen wat gewy is aan: "Hoe om 'n kenner van
verkeersopvoeding te wees?".
Hy het regoor die wêreld suksesvol geword en deesdae
bestuur die voetgangermuis sy eie maatskappy en is dit
die mees ondernemende muis wat nog ooit gesien is
Die einde

Vraagstelling

Vrae oor die voetganger
1. Watter soorte muis word hier van in die storie vertel?
Antw: bosmuis
2. Wat was die muis lief gewees om te doen?
Antw: uitstappies
3. Waarvoor was die muis bang?
Antw: Die muis was bang vir die kat.
4. Die muis was lief vir uitstappies/reise. Wat word hierdie muis genoem wat lief is vir uitstappies/reise?
Antw: Voetganger
5. Hoe het die muis gevoel tydens reise?
Antw: Die muis het slaperig en moeg gevoel.
6. Watter lesse het die muis in die skuur en stad gegee?
Antw: In die skuur het die muis toeriese lesse aangebied en in die stad praktiese lesse.
7. Watter verantwoordelikheid het die muis gehad?
Antw: Die verantwoordelikheid om altyd te wag vir die verkeerslig om groen te word en dat daar geen vervoer op die pad is om oor die pad te gaan.
8. Wat het die muis bereik deur die verantwoordelikheid?
Antw: Hy het sukses behaal.
9. Was die verantwoordelikheid goed of sleg gewees vir die muis? Verduidelik?
Antw: Goed, die muis het baie dinge geleer by die verantwoordelikheid en hy kon ander diere opleiding gee daaroor.
10. Wat het die muis geword op die einde?
Antw: Verkeersopvoeder.

Die muis beeld vir ons goed uit hoe hy sy verantwoordelikheid na gekom het. Die muis was "n voetganger en hy moes verantwoordelik optree as hy oor die zebra-strepe moet gaan. Die muis het altyd heen en weer gekyk in die pad en het net oor die pad gegaan as die verkeerslig groen is en daar kom geen voertuie aan nie. Hierdie verantwoordelikheid kon die muis vir sy vriende leer en hy kon 'n suksesvolle verkeersopvoeder word.
Hierdie storie leer ons dat as jy jou verantwoordelikhede na kom , kan ons dit in ons eie lewe as jy groot is kan gebruik of toepas. Verantwoordelikheid is belangrik, want dit maak ons gereed om onafhanlik te wees en om sukses te behaal.