AKAG133 punte by Tamryn Bezuidenhout

AKAG133 punte
Bete AKAG133 studente

Die punte vir die semesteropdrag en semestertoets is beskikbaar.

Dankie vir die van julle wat hard gewerk het en moeite gedoen het met die opdrag. Onthou in die toekoms dat die struktuur van 'n akademiese werkstuk net so ‘n belangrike rol speel soos die inhoud self.

Werk asseblief deur jou individuele kommentaar en probeer dit toepas in toekomstige werkstukke. Ons het gefokus op aspekte wat jou kan help om verder te verbeter as akademiese skrywer. Indien jou punt nie aan jou verwagting voldoen nie, werk asseblief ook eers deeglik deur jou opdrag se kommentaar.

Indien jy nul ontvang het vir jou opdrag, is dit as gevolg van swak akademiese praktyk. Jy sal ‘n e-pos vanaf mev. Jeanine Heath ontvang waarin sy vir jou reëlings deurgee in verband met ‘n verwysingswerkswinkel wat jy moet bywoon om swak akademiese praktyk in die toekoms te voorkom. Wanneer jy die werkswinkel bygewoon het, sal jou punt aangepas word. Vir verdere navrae in die verband, is jy welkom om vir mev. Heath te e-pos (jeanine.heath@aros.ac.za).

Sterkte vir die res van die semester.

Vriendelike groete,
Mev. Tamryn Bezuidenhout

Tegniese probleme met semesteropdragte se punte op die portaal
Beste AKAG133 studente

Vertrou dit gaan goed.

Ek wil u graag in kennis stel dat ons tans tegniese probleme met die inlees van die semesteropdragpunte op die portaal ervaar. Indien u die verwysingswerkswinkel voltooi het en u punt is steeds nul op die portaal, wil ek u vra om geduldig te wees, want dit sal nog aangepas word na die werklike behaalde punt. Indien u enige vrae het oor die werkswinkel kontak gerus mev. Jeanine Heath (jeanine.heath@aros.ac.za) aangesien sy die werkswinkel namens AKAG hanteer en ek u nie hiermee kan help nie.

Ons hoop dat die punte korrek sal reflekteer teen volgende week. Indien u enige teoretiese vrae het is u welkom om my of u dosent te kontak.

Ek wens vir elkeen 'n baie lekker langnaweek toe. Geniet die rus en veilig wees.

Vriendelike groete,

Mev. Tamryn Bezuidenhout