Verbale en nie-verbale kommunikasie by Aatifah Sayed

Hoe het nieverbale kommunikasie betrekking op jou beroep as onderwyser?
Nie-verbale kommunikasie is ‘n belangrike bron van motivering en kommunikasie vir studenteleer, asook om leerders se aandag te behou.
Mense se gesigte beskryf emosies en gee ook inligting deur oor wat werklik vir hulle belangrik is. Twee hoof aspekte van nie-verbale kommunikasie is die gebruik van oogkontak en gesigsuitdrukkings. Albei is belangrik om boodskappe in die klaskamer oor te dra.