Vroulike Voortplantinsisteem, Tjaart Cronje by Tjaart Cronje

Vroulike Voortplantingsisteem
DIe vroulike voortplantinsisteem is verantwoordlik vir die bevrugtiging van die eier en die beskerming van die bevrugte eier asook embrio en in latere fases die fetus.

Hooforgane
1)Uterus
2)Eierstok
3)Endometrium
4)Serviks
5)Vaginale opening
6)Fallopiese buis
7)Plasenta

Hooffunksie
Die vroulike voortplanysisteem is verantwoordelikheid van die voorbereiding en beskerming van eierselle en bevrugte eierselle/embrio. Dit bereik die doel deur verskeie hormone vrytestel wat die produksie van Follikels, en die vorming van n eier uit die follikels te stimuleer. Die hormone is ook verantwoordlik vir die voorbereiding van die Uterus en Plasenta vir swangerskap en indien die eier nie bevrug is nie is die hormone verantwoordlik vir die herstel van die Uterus en Plasenta waar onnodige massa uitgeskei word deur menstruasie.

Bekende Gesondheidskwessies
1)Endiomitrose
-Is wanneer die endometrium van die baarmoeder buite die baarmoeder voorgetref word, dit is baie pynlike chroniese siekte.
2)Seksuele oordragbare infeksies
-Siffilis is n bekende SOI en is n bakteriele infeksie wat swere veroorsaak op vagina of geinfekteerde plek op liggaam.

Hoofprosesse
1)Menstruasie
-Uitskeiding van die onnodige Uetrus en plasenta agv dat die eier nie bevrug is nie.
2)Bevrugting
-Plek(Buis van Fallope) waar die eier bevrug word met n sperm om sigoot te vorm en dan embrio.
3)Afskeiding van hormone
-Daar word verskeie nodige hormone afgeskei vir voorbereiding en beskerming van eier en embrio/fetus, asook baie hormone wat nodig is vir vrouens vir voortlewing.