Verbale en nie-verbale kommunikasie by

Dissipline-Om dissipline in 'n klaskamer onderhou deur slegs nie-verbale kommunikasie gebruik is nie effektief nie. Baie leerders hou nie van baie oë as hulle gedissiplineer word nie. Dus, 'n onderwyser kan handgebare en ander nie-verbale kommunikasie gebruik om orde in die klas te hê. 'n Onderwyser kan haar arms vou, klap die hande, op gee 'n skud van die kop, lig van wenkebroue om met die leerder te kommunikeer. Die onderwyser kan ook 'n kind oogkontak gee as hulle 'n geraas maak en die leerders sal stil bly. 'n Ander manier is om jou een hand in die lug te hou om to wys dat jy stilte soek.
Om die klas beter te bestuur kan die onderwyeer tekens  hê
om te wys of leerders die werk verstaan of nie. Die leerders kan ook 'n teken van hand gebaar  hê om te wys dat hulle tiolet toe wil gaan.

Gesigsuitdruikings- Knipoog is 'n gesigsuitdrukking wat veral in betekenis verskil. In die Latyns-Amerika beskou 'n knipoog aan 'n romantiese of seksuele uitnodiging (Vermaak, 2015:35). Die gebruik van 'n knipoog in die Yoruba kultuur is dit 'n teken om kinders te vertel om die kamer te verlaat.
Die duim gebaar- Die duime op in Amerikaanse en Europese kulture bedoel dit dat dinge in die regte manier volg. Maar, in die Islamitiese en Asiatiese kulture dit is 'n onbeskofte en aanstootlike vorm van gebaar.

Hoe nie-verbale kommunikasie verkil in verskillende kulture
Oogkontak-Of die oogkontak gemaak word, wie dit maak en hoe lank dit duur, verksil gewelding in betekenis. In baie Asiatiese kulture word oggknotak vermy as 'n teken van respek (Vermaak, 2015:34). In die Venda kultuur mag 'n vrou nie 'n hoof in die oë kyk nie omdat dit 'n teken van disrespek is. Verder, in ander swart kulture, die vermyding van oogkontak egter skelm. Dit kan ook gesien word as 'n pogin om die spreker se woorde te ignoreer.

Dankbaarheid- In die Ndebele kultuur die verbale "dankie" word vervang deur 'n enkele handeklap en 'n effense burg van die knieë. In die blank kultuur is meeste van die tyd dankie vervang deur 'n drukkie.

Proksieme-Proksieme speel 'n rol in die sinkronisering van 'n gesprek (Le Roux, 2015:18), dit is 'n teken dat die hoorder aandag gee en betrokke is by die kommunikasie.
Simbole-Informasie is gee deur simbole van verskillende betekenis en in verskillende konteks. Byvoorbeeld, 'n symbool van 'n hand kan "stop" beteken.
Aanrakings- As 'n mens u op u se skouer aanrak kan dit vertolk word as omgee.
Lyftaal-Die bewuste en onbewuste bewegings en posture waarmee houdings en gevoelens gekommunikeer word (Vermaak, 2015:30). As 'n mens hy of sy sy kop krap kan dit beteken dat hy of sy nie eerlik is nie.

Gesiguitdrukkings-Die enigste nie-verbale kommunikasiekanaal wat op universaliteit aanspraak maak; byvoorbeeld 'n frons .
Paralinguistiek-Dit bepaal hoe iets gesê word, en nie die werklike betekenis van die woord nie. Dit behels alle mondelinge aanwysings wat met spraak geassosieer word (Du Plessis, 2011:45). Elemente soos stemkwaliteit, tempo, spoed, artikulasie, rimte, volume en intensiteit is deel van die tipe  nie-verbale kommunikasie.

Gebaar- 'n Liggaamsbeweging wat aangewend word om betekenis, emosies of instruksies oor te dra. 'n Voorbeeld is om hande in die lug te gooi  (Vermaak, 2015:32).
Liggaampostuur- Die manier waarop ons onsself dra. Dit dui baiekeer ons gesindheid t.o.v die interaksie en betrokkenheid by die gehoor aan (Le Roux, 2012:17). Dit dui ook  aan of ons verveeld, ontspanne, betrokke of gespanne is.
Kinestesie-Behels die studie van postuur, beweging, gebare en ooggedra (Le Roux, 2012:17).

Tipes van nie-verbale kommunikasie
-Gebaar
-Kinestesie
-Paralinguistiek
-Proksemie
-Liggaampostuur
-Ooggedra
-Gesiguitdrukkings
-Simbole
-Visuele kommunikasie
-Stilte
-Aanrakings
-Lyftaal

Nie-verbale kommunikasie
Nie-verbale kommunikasie is 'n proses wat omvat daardie aspekte van kommunikasie wat nie deur die verbale prosesse van taal uitgebruk word nie (Le Roux, 2012:6). Die aspekte sluit aan ander liggaamstall, die organisasie van ruimte, en die siening en gebruik van tyd, en kleredrag.

Volgens navorsing (Le Roux, 2012:8) is dit nie verbale aspekte van kommunikasie wat die grootste gedeelte van die betekenis dra nie, ongeveer 65% teenoor die 35% van die verbale.

Die verskil tussen verbale en nie-verbale kommunikasie
Verbale kommunikasie maak gebruik van die uitruiling van informasie deur mondelings of om te skryf. So, die gebruik van woorde of klanke is die basis van kommunikasie.

Nie-verbale kommunikasie is meer gebaseer op 'n mens se gebruik van lyftaal. Dit behels elemente soos skouers optrek, glimlag, vingerwys, bladskied en verbasing.

Wat is kommunikasie?
Kommunikasie kan gedefineer word as die uitruil van gedagtes, boodskappe of informasie (Du Plessis, 2011:25)
Die uitruil kan deur verbale of nie-verbale maniere plaasvind. Kommunikasie is geruik om mekaar te vertstaan.

Volgens (Vermaak, 2015:16) is kommunikasie die vertolking en interpretasie van verbale en nie-verbale boodskappe wat op formele, informele, bewustelike en nie-bewustelike wyse deur die deelhebbers aan die kommunikasieproses, wedersyds gekommunikeer word.

Inleiding
Die gebruik van kommunikasie is die basis van mens-na-mens informasie. Sonder kommunikasie sal bookskappe nie gesê of geïnterpreteer geword nie.
Hierdie opdrag sal onderskei tussen twee vorme van kommunikasie; verbale en nie-verbale kommunikasie. Dit sal verder die tipe van nie-verbale kommunikasie, en die relevansie in die onderwys professie verduidlik. Verder, dit sal ook kennis van die gebruik van nie-verbale kommunikasie in verkskillende kulture uitbrei..

Samewating
Kommunikasie is belangrik om boodskappe uit te ruil. Dit is ook belangrik om te verseker dat mense interpreteer boodskappe in die korrekte manier; deur verbale en nie-verbale kommunikasie. Verbale kommunikasie is die gebruik van woorde en nie-verbale kommunikasie maak gebruik van 'n mens se gebruik van lyftaal om 'n boodskap  te skep. Al die tipes van nie-verbale kommunikasie het 'n verskillende betekenis in verksillende kontekste en kulture. Nie-verbale kommunikasie is relevant in die onderwysberoep want dit is gebruik om klaskamerbestuur effektief te maak.

Hoe is nie-verbale kommunikasie relevant in onderwys professie?
Die onderwysberoep is waar mense kontak maak en daar is altyd kommunikasie wat plaasvind. Meeste van die tyd wil die onderwyser kennis kommunikeer maar, met woorde sal dit nie effektief wees. Die gebruik van paralinguistiek is belangrik om leidrade te gee. Soms verstaan 'n leerder wat bedoel word deur hande gebare.

Die gebruik van nie-verbale kommunikasie integreer leerders wat visuele is. Leerders onthou meer as hulle hoor en sien maar party leerders onthou net deur prentjies te sien. Dus 'n onderwyser moet gebruik maak van prentjies en simbole in die klaskamer en lese.

Bronnelys
Du Plessis, J.J., 2011. Nie-verbale kommunikasie in 'n multi-kulturele onnderigkonteks.

Le Roux, A.V. 2012. Die rol van kommunikasie in die klaskamerbestuur. Pretoria: UNISA. (Thesis-PhD)

Vermaak, A. 2015. Klaskamerbestuur. Pretoria: University of Pretoria. (Thesis-PhD)